top of page

Bediening-spanne

Leef jou roeping en gawes deur ons verskeie bedieningspanne:

​

Ons glo dat God altyd werksaam is in die wêreld en dat Hy deur die Gees mense roep om saam met Hom te werk. Hierdie oortuiging is die kern van die bedieningspanne. As leierskap beleef ons dat God ons roep om lidmate te help om hulle gawes te ontdek. Gawes is gefokus op God se Koninryk en vind daarom ook gestalte in die gemeente se bediening. 'n Kerk wat nie bedien nie, leef nie, en daarom is dit ons gebed dat ons deur Christus se genade lidmate sal kan bemagtig om die Koninkryk te dien met hullle gawes.  

Indien jy betrokke wil raak by ‘n sekere inisiatief, kan jy gerus die kantoor kontak. As die Here iets op jou hart druk, bid oor dit en kom gesels met ons. Vir meer inligting oor hoe die bediening werk, druk hier:

​

​

​

​

bottom of page