top of page

Die POPI-Wet is die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting, Wet 4 van 2013. Die wet bepaal die wyses waarop inligting wat oor individue gehou word, bewaar en beskerm moet word. Inligting van lidmate word slegs vir gemeentedoeleindes gebruik.

Beswaar teen verwerking van persoonlike inligting

Versoek om regstelling of skrapping van persoonlike inligting of vernietiging of skrapping van rekord van persoonlike inligting

bottom of page